Kry nuwe inspirasie

 

Ek stuur gereeld vir mense wat daarop inteken nuwe inspirasie per e-pos. Dit gaan gewoonlik oor iets wat ek raakgelees het of ondervind het wat vir my waarde gehad het en waarby ek dink jy ook kan baatvind. Dikwels sluit dit maklike praktiese wenke in wat ‘n groot verskil aan jou gemoedstoestand kan maak as jy dit toepas. Soms is ‘n mens mos maar net ‘n bietjie “af” en maak dit die wêreld se verskil on te weet iemand gee wel om.

As jy deel van my adreslys wil word, vul gerus jou besonderhede hieronder in. Ek respekteer jou privaatheid en belowe om dit met niemand te deel nie.

Jy kan gerus ook my weeklikse inspirasieblog vir Finesse tydskryf aanlyn lees, of luister. Dit neem net twee minute. Klik hier: (www.voelgoed.co.za/blogs).

Teken in op my nuusbrief

* Verpligtend